Genesis 27:25 Die Boodskap (DB)

Isak het gesê: “Sit die lekker kos vir my voor sodat ek my seun se wildsgereg kan eet en jou dan seën.” Hy het toe vir hom die kos en wyn gegee.

Genesis 27

Genesis 27:24-32