Genesis 27:14 Die Boodskap (DB)

Jakob is toe weg en het gedoen wat sy ma gesê het. Hy het alles vir haar gebring en sy het lekker kos vir sy pa gemaak, kos waarvan hy gehou het.

Genesis 27

Genesis 27:7-23