Genesis 26:31 Die Boodskap (DB)

Vroeg die volgende oggend het hulle opgestaan en ’n ooreenkoms met mekaar gesluit. Isak het hulle gegroet en sy gaste het vertrek. Hulle was bly en gelukkig.

Genesis 26

Genesis 26:24-33