Genesis 26:28 Die Boodskap (DB)

Abimelek en sy manne het toe gesê: “Isak, dit is vir ons duidelik dat die Here by jou is. Daarom het ons besluit dat ons met jou ’n ooreenkoms wil maak.

Genesis 26

Genesis 26:27-34