Genesis 26:25 Die Boodskap (DB)

Uit dankbaarheid het Isak vir die Here ’n altaar gebou en Hom aanbid. Hy het ook sy tent daar opgeslaan en sy mense het weer ’n put gegrawe.

Genesis 26

Genesis 26:19-31