Genesis 25:26 Die Boodskap (DB)

Toe die tweede kind gebore is, was sy een hand om sy broer se enkel. Hulle het hom Jakob genoem. Isak was 60 jaar oud toe hierdie twee seuns gebore is.

Genesis 25

Genesis 25:23-28