Genesis 25:23 Die Boodskap (DB)

Die Here het geantwoord: “Twee volke stoei in jou skoot. Twee volke sal uit jou kom. Die een sal egter sterker as die ander een wees. Die oudste broer sal die jongste een dien.”

Genesis 25

Genesis 25:14-32