Genesis 25:10 Die Boodskap (DB)

Dit is die grot op die grond van Efron, seun van Sohar, die Hetiet, digby Mamre wat Abraham destyds by die Hetiete gekoop het. Daar het Abraham se seuns hom langs Sara begrawe.

Genesis 25

Genesis 25:9-16