Genesis 24:8 Die Boodskap (DB)

As die jongmeisie nie wil saamkom nie, hoef jy nie verder te soek nie. Dan is jy vry van jou belofte aan my. Jy moet tog net nie my seun daarheen neem nie.”

Genesis 24

Genesis 24:5-12