Genesis 24:54 Die Boodskap (DB)

Toe het hy en die mans geëet en gedrink en die nag daar oorgebly. Die volgende oggend het die werker gesê: “Ek wil baie graag nou teruggaan.”

Genesis 24

Genesis 24:45-62