Genesis 24:50 Die Boodskap (DB)

Laban en Betuel het onmiddellik geantwoord: “Hierdie saak is van die Here. Wat ons nou ook al dink of sê, is nie van belang nie, want die Here het alles so laat gebeur.

Genesis 24

Genesis 24:48-52