Genesis 24:15 Die Boodskap (DB)

Voordat hy nog klaar gebid het, het Rebekka met ’n waterkruik op haar skouer daar aangekom. Sy was die dogter van Betuel. En Betuel was die seun van Abraham se broer Nahor en sy vrou, Milka.

Genesis 24

Genesis 24:8-23