Genesis 24:11 Die Boodskap (DB)

Een middag het die werker uiteindelik daar aangekom. Net buite die stad was daar ’n fontein en hy het die kamele daar laat drink. Dit was teen die aand, die tyd van die dag dat die vroue fontein toe gekom het om water vir die huis te skep.

Genesis 24

Genesis 24:5-17