Genesis 23:16 Die Boodskap (DB)

Abraham het Efron se aanbod aanvaar. Hy het toe die hele bedrag in silwer voor Efron en die Hetiete afgetel en dit vir hom gegee. Almal was oortuig dat die transaksie wettig was.

Genesis 23

Genesis 23:15-17