Genesis 23:10 Die Boodskap (DB)

Efron was ’n gesiene man. Hy het in die stad se poort saam met al die ander belangrike Hetiete gesit en na Abraham se versoek geluister.

Genesis 23

Genesis 23:1-20