Genesis 21:8 Die Boodskap (DB)

Isak het grootgeword en sy ma het later opgehou om hom te borsvoed. Die dag toe dit gebeur, het Abraham ’n groot fees gehou.

Genesis 21

Genesis 21:3-16