Genesis 21:17 Die Boodskap (DB)

God het gehoor toe die kind huil en deur sy Engel uit die hemel gesê: “Wat is fout, Hagar? Moenie bang wees jou kind gaan sterf nie. God het hom gehoor daar waar hy onder die struike lê.

Genesis 21

Genesis 21:8-19