Genesis 20:18 Die Boodskap (DB)

Want toe Abimelek vir Sara gevat het, het die Here al die vroue in sy gebied skielik onvrugbaar gemaak, ter wille van Sara. Maar na Abraham se gebed was almal weer vrugbaar.

Genesis 20

Genesis 20:16-18