Genesis 20:16 Die Boodskap (DB)

Vir Sara het hy toe gesê: “Jy het niks verkeerds gedoen nie en almal weet dit nou. Ek het 1 000 silwerstukke vir jou broer gegee. Dit is ’n teken dat jy onskuldig is. Jy is nou vergoed hiervoor.”

Genesis 20

Genesis 20:11-17