Genesis 2:21 Die Boodskap (DB)

Die Here God het die mens toe diep laat slaap. Terwyl hy slaap, het Hy een van sy ribbes gevat en die oop stuk met vleis toegemaak.

Genesis 2

Genesis 2:12-25