Genesis 2:18 Die Boodskap (DB)

Die Here God het verder gesê: “Dit is nie reg dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan bystaan en hom kan help.”

Genesis 2

Genesis 2:15-25