Genesis 2:1-2 Die Boodskap (DB)

1. So het die hemel en die aarde en alles daarin ontstaan.

2. Op die sewende dag was alles klaar. Al God se werk was afgehandel. Op die sewende dag het Hy toe gerus van al die werk wat Hy gedoen het.

Genesis 2