Genesis 19:35 Die Boodskap (DB)

Daardie aand het hulle toe weer hulle pa dronk gemaak en ook die jongste dogter het by hom geslaap. Lot het weer nie eens geweet dat sy jongste by hom geslaap het of wanneer sy opgestaan het nie.

Genesis 19

Genesis 19:29-38