Genesis 19:22 Die Boodskap (DB)

Maar maak tog net gou, want ek kan niks doen voordat julle daar is nie.” Daarom noem hulle die dorpie Soar (wat “’n onbeduidende ding” beteken).

Genesis 19

Genesis 19:15-32