Genesis 19:2 Die Boodskap (DB)

“Menere,” het hy gesê, “welkom hier in Sodom. U kan vannag sommer by my oorslaap. Daar kan u was en ontspan en môre vroeg weer verder gaan.”Hulle wou nie en het gesê: “Baie dankie, maar ons slaap sommer op die stadsplein.”

Genesis 19

Genesis 19:1-8