Genesis 19:16 Die Boodskap (DB)

Lot het nog aanhou draai. Toe gryp die engele hulle hande en lei hulle na ’n veilige plek buite die stad. Die Here het vir Lot-hulle omgegee; daarom het Hy hulle veilig uitgelei.

Genesis 19

Genesis 19:9-23