Genesis 18:8 Die Boodskap (DB)

Toe die kos klaar was, het Abraham die kalf saam met botterstukkies en melk vir die gaste voorgesit. Terwyl hulle geëet het, het Abraham eenkant onder die boom gestaan.

Genesis 18

Genesis 18:2-15