Genesis 18:6 Die Boodskap (DB)

Abraham is vinnig tent toe om vir Sara te sê: “Vat gou ’n paar hande vol van jou beste fynmeel, knie dit en maak vir die mense broodrolletjies.”

Genesis 18

Genesis 18:1-13