Genesis 18:33 Die Boodskap (DB)

Toe die Here klaar met Abraham gepraat het, het Hy omgedraai en in die rigting van Sodom aangestap. En Abraham het teruggegaan huis toe.

Genesis 18

Genesis 18:32-33