Genesis 18:25 Die Boodskap (DB)

U sal mos nie goeie mense saam met slegtes laat ly nie. So iets sal U mos nie doen nie. U wat die goeie regter is van die hele wêreld, sal mos nie skuldiges en onskuldiges saam vernietig nie.”

Genesis 18

Genesis 18:23-31