Genesis 18:20 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe vir Abraham alles vertel. “Ek is op pad Sodom en Gomorra toe,” het Hy gesê. “Hulle sonde skreeu ten hemele. Hulle doen die allerverskriklikste dinge.

Genesis 18

Genesis 18:16-26