Genesis 18:12 Die Boodskap (DB)

Dit is hoekom sy gelag het toe sy die man oor ’n seun hoor praat het. Sara het vir haarself gesê: “My lyf is al veels te oud vir die genot van die liefde. En boonop is Abraham ook hopeloos te oud.”

Genesis 18

Genesis 18:5-20