Genesis 17:26-27 Die Boodskap (DB)

26. Albei is saam op dieselfde dag besny,

27. so ook al sy werkers. Of hulle deel van sy huishouding was en of hulle van vreemdelinge gekoop is, hulle is almal besny.

Genesis 17