Genesis 17:24-27 Die Boodskap (DB) Abraham was 99 jaar oud toe hy besny is, en Ismael 13 jaar. Albei is saam op dieselfde dag besny, so ook al sy werkers