Genesis 17:20 Die Boodskap (DB)

Ter wille van jou sal Ek ook vir Ismael goed wees. Ek sal vir hom goed wees en hy sal ’n groot nageslag hê. Uit sy kinders sal ’n groot nasie kom met twaalf belangrike volksleiers.

Genesis 17

Genesis 17:13-26