Genesis 17:10 Die Boodskap (DB)

Daar is een ding wat julle moet doen. Julle mag dit nie vergeet nie. Jou kinders moet dit vir altyd onthou. Dit is dat al julle mans besny moet word aan hulle geslagsorgane.

Genesis 17

Genesis 17:1-19