Genesis 16:6 Die Boodskap (DB)

Abram het toe gesê: “Dis jou slavin, maak met haar wat jy wil.” Sarai het haar toe so sleg behandel dat Hagar haar goed gevat en weggeloop het.

Genesis 16

Genesis 16:2-15