Genesis 16:3 Die Boodskap (DB)

Hulle was immers al tien jaar in die land en nog niks het gebeur nie. Sarai het toe haar slavin, Hagar, die vrou uit Egipte, vir haar man, Abram, as byvrou gegee.

Genesis 16

Genesis 16:1-8