Genesis 16:14-16 Die Boodskap (DB)

14. Tot vandag toe noem hulle die fontein die Beer-Lagai-Roï. Dit is die fontein daar tussen Kades en Bered.

15. Hagar het na Abram en Sarai teruggegaan. Na ’n ruk is haar seun gebore. Abram het die kind Ismael genoem.

16. Abram was 86 jaar oud toe Ismael gebore is.

Genesis 16