Genesis 15:9 Die Boodskap (DB)

Die Here het hom so geantwoord: “Bring vir My ’n vers, ’n bok en ’n skaapram, almal so drie jaar oud. En bring ook sommer ’n tortelduif en ’n jong duif saam.”

Genesis 15

Genesis 15:2-19