Genesis 15:1 Die Boodskap (DB)

Na ’n ruk het die Here in ’n gesig na Abram toe gekom. Hy het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, Abram! Ek is naby jou en Ek pas jou op. Ek sal jou nog baie dinge gee.”

Genesis 15

Genesis 15:1-10