Genesis 14:16 Die Boodskap (DB)

Abram het sy broerskind, Lot, gou opgespoor en hom met al sy besittings teruggebring. Abram kon ook al die besittings sowel as al die vroue en kinders wat Kedorlaomer se manne gevat het, terugkry.

Genesis 14

Genesis 14:6-21