Genesis 13:14 Die Boodskap (DB)

Na Lot van hom weg is, het die Here vir Abram gesê: “Kyk net ’n bietjie om jou,” het Hy gesê. “Kyk stip in die rigting van die noorde en die suide, die ooste en die weste.

Genesis 13

Genesis 13:8-18