Genesis 13:1 Die Boodskap (DB)

Van Egipte af het Abram na die suidelike woestyn getrek. Saam met hom was sy vrou asook Lot en almal wat vir hom gewerk het.

Genesis 13

Genesis 13:1-3