Genesis 12:4 Die Boodskap (DB)

Abram het toe alles gelos en weggegaan, net soos die Here vir hom gesê het. Sy broerskind, Lot, het saam met hom gegaan. Abram was 75 jaar oud toe hy uit Haran weggetrek het.

Genesis 12

Genesis 12:3-13