Genesis 12:15 Die Boodskap (DB)

Sommige belangrike amptenare het haar ook raakgesien en vir die koning van haar vertel. Sarai is toe terstond gehaal en na die koning se huis geneem.

Genesis 12

Genesis 12:10-19