Genesis 12:13 Die Boodskap (DB)

As die Egiptenaars jou uitvra, sê dan jy is my suster. Hulle sal dan vir my goed wees oor jou en my laat leef en vir jou ook. Net jy kan nog my lewe red.”

Genesis 12

Genesis 12:11-15