Genesis 11:8 Die Boodskap (DB)

So het die Here hulle oor die hele wêreld verstrooi. Die mense het ook opgehou om verder aan die stad met die hoë toring te bou.

Genesis 11

Genesis 11:2-9