Genesis 11:3 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag sê hulle toe vir mekaar: “Kom ons maak stene en bak dit kliphard.” In plaas van groot steenklippe het hulle toe kleistene gemaak en in plaas van sement het hulle asfalt gebruik.

Genesis 11

Genesis 11:1-11