Genesis 10:32 Die Boodskap (DB)

Hierdie is al die stamme uit Noag se drie seuns. Hulle is ingedeel volgens die lande waarin hulle gewoon het. Uit hulle het al die nasies van die wêreld ná die oorstroming ontstaan.

Genesis 10

Genesis 10:29-32